INFO:
En so toe stap die polisie gedurende ons program in en vat Bernie hier uit op aanklag van gewildheid van die Middag Jol en dat dit veroorsaak dat mense...
En so toe stap die polisie gedurende ons program in en vat Bernie hier uit op aanklag van gewildheid van die Middag Jol en dat dit veroorsaak dat mense nie na ander stasies wil luister nie.Hy kort R10 000 vir borg geld. Skakel die Rosestad kantoor om uit te vind hoe jy betrokke kan raak. #jailbail #cansa | Rosestad 100.6 FM - Waar jy wil wees